Carelse Familie

default image
Carelse Familie
19/02/2021

Namens die Carelse familie will ons net baie dankie se vir die uitstekende diens wat Charis Funerals gelewer het, julle was rerig professioneel, julle het elke tree saam ons gestap, het alles met soveel liefde en passie hanteer, ons kan nie genoeg dankie se nie.

Subscribe To Our Newsletter

×